Women Of Hope Africa

Africa

Events in August 2022

Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday
August 1, 2022(1 event)

Vader, ons pleit vir die verbrekings van kettings van ongeloof wat die Japannese volk terughou in hul geestelike lewens. Mag die gelowiges daar U Woord met vrymoedigheid verkondig en mag U Gees in mense se harte beweeg vir herlewing en redding.

August 2, 2022(1 event)

Allerhoogste God, ons vra dat U asseblief hulp voorsien om FM-stasies in elke distrik van Nepal beskikbaar te stel vir die uitsending van Vroue van Hoop-programme.

August 3, 2022(1 event)

Vader, U Gees roep ons, as U dogters, om U te aanbid en te dien. Ons vra dat U asseblief godvresende Filippynse vroue opwek om in U Naam te dien.

August 4, 2022(1 event)

Hemelse Vader, ons bid dat U, U gekose vroue sal stuur om die TWR Vroue van Hoop bedienling vir Mongolie, China, Taiwan en Hong Kong te lei.

August 5, 2022(1 event)

Heilige God, mag U assebelief deur elk van die draaiboekskrywers, aanbieders en bydraers van TWR Vroue van Hoop Indie werk om hul gawes en talente te gebruik om vroue na U te lei Magtige God.

August 8, 2022 August 9, 2022 August 10, 2022 August 11, 2022 August 12, 2022
August 15, 2022 August 16, 2022 August 17, 2022 August 18, 2022 August 19, 2022
August 22, 2022 August 23, 2022 August 24, 2022 August 25, 2022 August 26, 2022
August 29, 2022 August 30, 2022 August 31, 2022 September 1, 2022 September 2, 2022